Welkom by Kreatio!
Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.
JONGSTE NUUS • LATEST NEWS | ![]() |
24/11/2022, 10:32 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Dagga, Dagga en Drank ('n roman deur Logan Adams) • Skaduman ('n bundel deur Francois Terblanche) More
24/11/2022, 10:30 AM
Kreatio and our online bookstore will be closed from 9 December 2022 until 9 January 2023. New manuscript submissions and book orders will open on 9 January 2023. New manuscript submissions can be sent to... More
04/08/2022, 10:14 AM
Kreatio vier Vrouemaand saam met al ons vroulike skrywers en digters! Lees Alet Enslin (mede-eienaar van Kreatio) se blog op ons webtuiste om uit te vind wat vrouwees vir haar beteken. Hou gerus Kreatio se... More
01/08/2022, 10:13 AM
Die volgende nuwe publikasie verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Hartskos in die Bos ~ Straatwys in Parys (Ilona Petzer) More
21/06/2022, 02:37 PM
Kreatio se eerste blokraaikompetisie fokus op stylfigure. Hoeveel stylfigure ken jy? Dit is tyd om bietjie navorsing te doen en jou kennis te toets! Boonop kan twee gelukkige deelnemers met 'n boekprys ter... More
14/03/2022, 03:09 PM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Wonders van die Woord (Francois Terblanche & Patricia Viljoen) • Ek is Vrou (Alet Enslin) More
14/01/2022, 02:04 PM
Die volgende nuwe publikasie verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • 'n Nuwe Begin (André Samson) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel! More
03/12/2021, 10:51 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • New Wine (Elsa Cronje) • 'n Kykie in my siel (Carla Jonkers) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel! More
22/11/2021, 09:23 AM
Kreatio sluit vanaf 10 Desember 2021 tot 10 Januarie 2022. Baie dankie vir die getroue ondersteuning tydens 2021. Ons is opgewonde oor 2022! Wees veilig gedurende die feesseisoen. More
22/11/2021, 09:21 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Ek is betrokke by 'n Groter Werk en ek kan nie afkom nie (geestelike publikasie deur Leonie Pretorius) • Gelapte Legkaart (fiksie deur... More
Older >> |