Welkom by Kreatio!

Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

24/11/2020

Belangrike Kennisgewing: Feesseisoen

Neem asseblief kennis dat die ontvangs van alle manuskripvoorleggings vir 2020 op 20 November 2020 gesluit het en weer op 7 Januarie 2021 sal open. Kreatio sal gesluit wees vanaf Vrydag 4 Desember 2020 tot Donderdag 7 Januarie 2021. Inskrywings vir Komieklike Kortverhale-skryfkompetisie sal nog steeds gedurende hierdie tydperk ontvang word.Baie dankie vir die getroue ondersteuning in 2020. Ons sien uit daarna om splinternuwe geleenthede in 2021 vir al ons skrywers en digters te skep.
Beste wense en wees veilig
Die Kreatio-span



Back to overview