Komieklike Kortverhale: Voorafbestelling

Die kortverhaalbundel Komieklike Kortverhale sal in die eerste week van Julie 2021 vrygestel word. Voorafbestellings is amptelik oop. 

Voltooi die aanlyn bestelvorm hieronder om jou bestelling te plaas. Jy sal binne 24 uur 'n faktuur via e-pos ontvang nadat jou bestelling verwerk is. 

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kortverhaalbundels kan teen R180 elk voorafbestel word.
  • 'n Standaardkoerierfooi van R140 per versending sal by jou bestelling gevoeg word.
  • Jy sal binne 24 uur 'n faktuur via e-pos ontvang nadat jou bestelling verwerk is. 
  • Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing.
  • Bewys van betaling moet asseblief na info@kreatio.co.za gestuur word. 
  • Jou voorafbestelling is slegs geldig indien bewys van betaling voor of op 30 Junie 2021 ontvang is. Daarna sal die kortverhaalbundel via ons aanlyn boekwinkel gekoop kan word teen R200 elk. 
  • Voorafbestellings sal voor of op 9 Julie 2021 op die laatste versend word.